TEKEN AAN

Skryf Afrikaans van A tot Z, R 100.00

Skrywer: Woordeboek
ISBN: 9781868901128
Prys: R 100.00
Kode: 1399
Kies Hoeveelheid:  
 
'n Essensiƫle gids vir taalgebruikers.
Volledige deel oor die praktyk van wetenskaplike Afrikaanse teksversorging.
Voorbeelde van foute wat gereeld in Afrikaanse skryf- en redigeerwerk voorkom.
Lys van Kaapsevlakteafrikaans.
Nuwe range in die SA Nasionale weermag met afkortings.
Korrekte gebruik van
elektroniese naslaan bronne.
Hoofstroom en poniekoerante. Hoe verskil die onderskeie taalbenaderings.