TEKEN AAN

Sola Scriptura Deel 3 (Jes - Maleagi), R 45.00

Skrywer: C van der Waal
ISBN: 9780620251969
Prys: R 45.00
Kode: 0525
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie boek vervul 'n diepgevulde behoefte as hupmiddel vir Bybelstudie.
Miskien is jy nog jonk. Dan is dit juis vir jou in jou vormingsjare bedoel.
Miskien het jy al verder op die lewenspad gevorder en is jy uitgekuier met oppervlakkige sedelessies.
Dan is die werk ook vir jou bedoel. Hierdie is deel drie van vier dele en handel oor die
boeke Jesaja tot Maleagi.