TEKEN AAN

Sola Scriptura Deel 4 (Matt - Openb), R 65.00

Skrywer: C van der Waal
ISBN: 9780620379670
Prys: R 65.00
Kode: 0526
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie boek vervul 'n diepgevulde behoefte as hupmiddel vir Bybelstudie.
Miskien is jy nog jonk. Dan is dit juis vir jou in jou vormingsjare bedoel.
Miskien het jy al verder op die lewenspad gevorder en is jy uitgekuier met oppervlakkige sedelessies.
Dan is die werk ook vir jou bedoel. Hierdie is deel vier van vier dele en
handel oor die boeke Matteus tot Openbaring.