TEKEN AAN

Speel en Leer Aktiwiteitsboek, R 200.00

Skrywer: Drusilla Rossouw
ISBN: 9781928456759
Prys: R 200.00
Kode: 1925
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie boek is opvoedkundig geskoei op dit wat leerders van graad 3 tot 6 in skole leer, waarvan die leerinhoud omskep is in heerlike aktiwiteite.
Aktiwiteite soos Doolhowe, Blokkiesraaisels, woordsoek, inkleurprente, legkaarte en ander.
Die moeilikheidsgraad verhoog namate die aktiwiteite vermeerder.