TEKEN AAN

Speurder Kwaaikofski: Muise en gespuise, R 95.00

Skrywer: Jurgen Banscherus
ISBN: 9780798169868
Prys: R 95.00
Kode: 1789
Kies Hoeveelheid:  
 
Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer sy speursake soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie!
En dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wereld van kuberkrakers.
Hy moet 'n geheimsinnige rekenaarspeletjie genaamd Towertuin opspoor, voor dit dalk te laat is...