TEKEN AAN

Stalmaats 10: Gevaar op Dagbreek, R 100.00

Skrywer: Lize Roux
ISBN: 9780799347487
Prys: R 100.00
Kode: 1311
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Daar is 'n nuwe ruiter by die Dagbreek-ryskool. Anri, Megan en Karen is opgewonde om maats te maak met Suné. Maar hoekom tree sy partykeer so vreemd op?
Hoe beter Anri die nuwe meisie leer ken, hoe meer is sy oortuig dat iets nie heeltemal pluis is nie ..