TEKEN AAN

Storiemuis Boek 1 (met CD), R 170.00

Skrywer: Leon Rousseau
ISBN: 9780798168786
Prys: R 170.00
Kode: 1604
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente.
Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD.
In Boek 1 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies vir kleuters om hul eie liggaam te leer ken. Kom luister, lees en leer saam!