TEKEN AAN

Storiemuis Boek 2 (met CD), R 170.00

Skrywer: Leon Rousseau
ISBN: 9780798168809
Prys: R 170.00
Kode: 1605
Kies Hoeveelheid:  
 
Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is.
Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies.
Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer.
In Boek 2 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!