TEKEN AAN

Storiemuis Boek 4 (met CD), R 170.00

Skrywer: Leon Rousseau
ISBN: 9780798168847
Prys: R 170.00
Kode: 1651
Kies Hoeveelheid:  
 
Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is.
Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies.
Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer.
In Boek 4 is daar syfer- tel tot 20 en letterpret, kleure, vorms, teenoorgesteldes, geluide Beertjie se baie woorde. Kom luister, lees en leer saam!