TEKEN AAN

Storiemuis Boek 5 (met CD), R 170.00

Skrywer: Leon Rousseau
ISBN: 9780798168861
Prys: R 170.00
Kode: 1701
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie reeks het pragtige volkleur illustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente.
Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer.
In ?Boek 5 ?is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!