TEKEN AAN

Storiemuis Boek 6 (met CD), R 170.00

Skrywer: Leon Rousseau
ISBN: 9780798168885
Prys: R 170.00
Kode: 1704
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente.
Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer.
In Boek 6 is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!