TEKEN AAN

SW - Sosiale Wetenskap Gr 5 h/b, R 40.00

Skrywer: Bou en Bewaar
Prys: R 40.00
Kode: 0063
Kies Hoeveelheid:  
 
Woon, werk en verstaan, graad 5, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Sosiale
Wetenskappe. Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat
bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes
te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik
geskryf.