TEKEN AAN

SW Onderwysersgids Gr 4 - 7 (Waterstroom), R 170.00

Skrywer: ICO
ISBN: 9780639835051
Prys: R 170.00
Kode: 5040
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Die Onderwysersgids vir Gr 4 tot Gr 7 se Sosiale Wetenskap boeke in een boek saam gevat.
Die Waterstroomreeks is by uitstek 'n Christelike waardegedrewe kurrikulum.
Die doel van die kurrikulum is om leerlinge te lei na 'n grondige kennis en begrip van vakinhoud en beginsels,
sodat hulle toegerus is om met hulle gawes en talente die nuwe kennis in dens van God en die gemeenskap te kan aanwend.