TEKEN AAN

Taal en Skoolgereedheid, R 165.00

Skrywer: Martie Pieterse
ISBN: 3711219992631
Prys: R 165.00
Kode: 0843
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Jou kind se taalontwikkeling hang amper volkome van jou af.
Al wat jy moet doen om dit te bevorder, is om van geboorte af by elke moontlike geleentheid met hom te praat.
Kinders leer deur speel, en skoolgereedheid kan tuis bevorder word deur te sorg dat jou kleingoed genoeg speel, en reg speel.
Hierdie titel lei jou om deur spel jou kind se taalvermoe en leervaardighede te ontwikkel, sy natuurlike nuuskierigheid, energie en entoesiasme te kanaliseer en vir hom geleenthede te skep
vir die bevordering van selfvertroue, sosiale en emosionele groei, koordinasie en probleemoplossingsvaardighede.