TEKEN AAN

Teddie Oorboord, R 80.00

Skrywer: John A Rowe
ISBN: 9781920134433
Prys: R 80.00
Kode: 1903
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Die vreeslose seerower, Kaptein Skarminkel se geliefde Teddie val tydens ?n woeste seegeveg oorboord.
Kaptein Skarminkel moet die hulp van dapper kabouters en feetjies inspan om sy beertjie te gaan red.
Is hulle mans genoeg vir die wrede Mensvreter wat alle verlore beertjies gevange hou …?