TEKEN AAN

Tegnologie Dis hoe dinge werk Gr 7, R 55.00

Skrywer: Dis hoe dinge werk
ISBN: 9780620448314
Prys: R 55.00
Kode: 0086
Kies Hoeveelheid:  
 
Dis hoe dinge werk, graad 7, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Tegnologie.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke,
werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.