Die volgende uitgangspunte word aan die leerlinge geleer
Die mens moet sorg dat God se skepping bewaar word.
Leerlinge leer dat tegnologie nie bloot menslike uitvindedings is nie, maar deel van die skepping
Die mens se ingesteldheid en gesindheid bepaal wat hy doen
Tegnologie moet altyd diensbaar wees aan die mens.
|