TEKEN AAN

Troos, troos my volk (+werkboek), R 120.00

Skrywer: Bogaards, AH
Prys: R 120.00
Kode: 0527
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
"Die Heidelberger, die eenvoudige Heidelberger, hou daaraan vas my kinders!"
dit was die woorde van Hermann Friedrich Kohlbrugge (1803-1875) op sy sterfbed.
Dit is ook die oproep van die skrywer van hierdie boek aan die jeug en aan elkeen wat die boek lees.
Hierdie is 'n handleiding vir gebruik saam met die Heidelbergse Kategismus.
Dit word gewoonlik gebruik saam met katkisasie.