TEKEN AAN

Tussen Hamer en Aambeeld Deel 2, R 140.00

Skrywer: JW Meijer
ISBN: 9780620467308
Prys: R 140.00
Kode: 0531
Kies Hoeveelheid:  
 
In hierdie tweede deel van "Tussen Hamer en Aambeeld" word die kerkgeskiedenis verder vertel.
Die verhaal word verder voortgesit van die eerste boek af.
Die jaar 1300 is min of meer die skarnier tussen deel 1 en deel 2.
Die Middeleeue begin einde se kant toe te staan. Renaissance,
Humanisme en Reformasie is van die sake wat tot 'n groot omwenteling lei.
Die Reformasietydperk