TEKEN AAN

Tussen Hamer en Aambeeld Deel 4, R 180.00

Skrywer: JW Meijer
ISBN: 9780620502580
Prys: R 180.00
Kode: 0585
Kies Hoeveelheid:  
 
In die laaste (en vierde) deel van die "Tussen Hamer en Aambeeld" reeks
word die Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis behandel.
Aandag word gegee aan die sake wat vir die gereformeerde gelowige in Suid-Afrika van betekenis is.