TEKEN AAN

Tweetalige skoolwoordeboek (Pharos), R 160.00

Skrywer: Woordeboek
ISBN: 9781868901289
Prys: R 160.00
Kode: 1249
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Die nuwe Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek bevat meer as 10 000 trefwoorde uit Afrikaans en Engels.
Hierdie versameling trefwoorde bevat die kernwoordeskat van albei tale.Die volgende inligting word vir elke trefwoord verskaf:

*woordafbreking,
*primêre klem,
*fleksievorme soos meervoude, verledetydsvorme en trappe van vergelyking,
*'n gepaste vertaling, en volsinne, wat die gebruik van die woord illustreer.
Die trefwoord word in blou aangegee wat die woordeboek meer gebruikersvriendelik maak.
Afleidings van die trefwoord word nadie inskrywing gegee, sodat die gebruiker woordfamilies kan identifiseer.