TEKEN AAN

Vertrekpunte-christelike geloof vir onderwysers, R 40.00

Skrywer: Morne Diedericks
ISBN: 9781920553388
Prys: R 40.00
Kode: 1263
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Die bedoeling van hierdie boek is om ons weer terug te neem na die eerste beginsels van die Christelike geloof.
As Christen onderwysers moet ons op dieselfde eerste beginsels ons opvoedkundige taak aanpak.
Wanneer die fondasie vir Christelike onderrig nie sterk is nie, verkrummel die hele gebou.