TEKEN AAN

Vir jou en jou Kinders Bybel oor die doop in 'n maand, R 115.00

Skrywer: PG Boon
ISBN: 9780620881142
Prys: R 115.00
Kode: 2068
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Baie geluk! Dit is wat jy hoor as jou kind gedoop word. Baie sterkte! Word ook hier en daar deur ieamnd gesê.
Die doop van jou kind is nie sommer net iets nie. Dit is nie net nog 'n inenting waarvoor 'n ma haar baba vat nie.
In hierdie boekie gaan ons vir 'n maand lank op 'n soektog na wat die Bybel oor die doop sê.
Dit is verbasend hoe diep die betekenis van die doop is! Hierdie boekie is geskik vir almal wat meer oor die doop wil weet.