TEKEN AAN

Voor Sy troon en hier benede, R 20.00

Skrywer: Floor, L
ISBN: 9780869552162
Prys: R 20.00
Kode: 0790
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Die titel van hierdie uitgawe is ontleen aan die Psalmboek: Voor sy troon en hier benede. In die hemel word God voor sy troon lof gebring.
Vanaf die aarde moet God ook geprys word. God het uit die liedereskat van die Joodse volk 150 liedere 'n plek gegee in die Psalmboek.
Die Psalmboek kan ons beskou as 'n leerskool van die lofsang. Die getuienisse van die digters vorm saam die stof vir die leerskool.
Die liedere leer ons sien wie God is in sy glorie en wie die mens is in sy afhanklikheid van God.
Ons het in die Psalmboek die stof vir die leerskool en die Heilige Gees is die Leermeester.