TEKEN AAN

Waardes vir Woelwaters, R 135.00

Skrywer: Belinda Campher
Prys: R 135.00
Kode: 2104
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Die boek is n praktiese handleiding vir ouers en onderwysers van Graad RR tot ongeveer Graad 3 kinders. Daar word gefokus op 9 kernwaardes en elke afdeling bestaan uit praktiese wenke vir die volwassene, Bybelse beginsels, stories, asook toepaslike speletjies en aktiwiteite vir die versterking van die betrokke beginsel.