Daar is net een keuse wat waarheid is: of jy kies om te go aan 'n " aardse vrederyk" wat niks vir die mensdom inhou nie, of verlang met reikhalsende verlange na God se Ewige Hemelse Koningkryk! Sou jy nog steeds glo dat jy weggeraap of 'n aardse vrederyk en koningkryk ooit sal beleef?
|