TEKEN AAN

Wilde diere, R 75.00

Skrywer: Rachel Elliot
ISBN: 9780799383812
Prys: R 75.00
Kode: 0958
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Babas en peuters sal hope pret saam met ons oulike dierevriende hê.
Hulle ontwikkel hand-oog-koördinasie speel-speel terwyl hulle kyk, stoot, trek en die stewige bladsye vasvat.
Vrolike illustrasies leer hulle ook dat diere op verskillende plekke bly.
OUT OF PRINT