KIES SKRYWER

TEKEN AAN

Ander Tale

Wil u die Nederlandse lyn in ons eie Afrikaanse Bybelvertalings naspeur? Wil u graag weet wat die spesifieke woord is in die oorspronklike tale waarin die Bybel geskryf is? Wil u 'n Bybel as geskenk gee aan u werknemers? Dan gaan u beslis van hierdie afdeling gebruik kan maak!