Kontak 012 332 3227
Boekwinkel se ure is van 14:00 tot 16:00, Maandae tot Vrydae tussen die 25ste Julie en 15de Augustus.
U kind gaan deur die prettige woordspelings en treffende kinkels in hierdie boeke vol lawwe rympies gou-gou 'n ryk nuwe woordeskat opbou!