Hierdie reeks resepteboeke bevat eenvoudige, dog smaaklike, resepte. Elke boek het 'n eie tema, wat die gebruiker aanmoedig om iets anders as die "normale" voor te sit.