Hierdie reeks is bedoel om 'n liefde vir lees te kweek by kinders wat pas leer lees. Die stories is eenvoudig, met klankopnames wat die jong leser begelei.